Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses sê toe vir hulle: “So sê die Here die God van Israel: Elkeen moet sy swaard vat, kruis en dwars deur die kamp gaan en doodmaak, ongeag of dit familie, vriende of bure is.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:27 in konteks