Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 3:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het besluit om julle te laat wegtrek uit die ellende van Egipte na die land van die Kanaäniete, Hetiete, Amoriete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, na 'n land wat oorloop van melk en heuning.’

Lees volledige hoofstuk Eksodus 3

Kyk Eksodus 3:17 in konteks