Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 3:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses het die kleinvee van sy skoonpa Jetro, 'n priester van Midian, opgepas. Hy het die kleinvee diep die woestyn in gejaag totdat hy by Horeb, die berg van God, gekom het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 3

Kyk Eksodus 3:1 in konteks