Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:38 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit moet op Aäron se voorkop wees as teken dat hy aanspreeklik is vir elke ontwyding van die offers deur Israel. Die blom moet gedurig op Aäron se voorkop wees as teken dat Ek, die Here, die Israeliete goedgesind is.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:38 in konteks