Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy suster kom sê toe vir die farao se dogter: “Mag ek vir u 'n vrou gaan roep, 'n Hebreeuse vrou met 'n pasgebore baba, dat sy die seuntjie vir u kan laat drink?”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 2

Kyk Eksodus 2:7 in konteks