Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 18:10-11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Jetro gesê: “Aan die Here kom die lof toe! Dit is Hy wat julle bevry het uit die mag van Egipte en die farao. Nou besef ek dat die Here groter is as enige ander god, want toe die Egiptenaars vermetel teen die volk van die Here opgetree het, het Hy hulle uit Egipte se mag bevry.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 18

Kyk Eksodus 18:10-11 in konteks