Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 17:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal daar reg voor jou op die rots by Horeb staan. Dan moet jy teen die rots slaan, en daar sal water uitloop vir die volk om te drink.”Moses het dit toe gedoen voor die oë van die leiers van Israel.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 17

Kyk Eksodus 17:6 in konteks