Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 16:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die Here vir Moses gesê: “Let nou mooi op. Ek sal elke keer vir julle kos uit die hemel laat reën. Dan moet die volk elke dag gaan en dié dag se voorraad optel. So sal Ek toets of hulle my opdrag wil nakom of nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 16

Kyk Eksodus 16:4 in konteks