Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 16:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

sê hy vir hulle: “Dit is soos die Here gesê het: Môre is 'n rusdag, 'n gewyde sabbat van die Here. Maak alles gaar, bak wat julle wil bak, en kook wat julle wil kook, en wat oorbly nadat julle geëet het, moet julle wegsit en bewaar vir môre.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 16

Kyk Eksodus 16:23 in konteks