Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 15:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het gesê: “Julle moet goed luister na wat Ek, die Here julle God, sê! Julle moet doen wat reg is in my oë, gehoor gee aan my gebooie en alles doen wat Ek vir julle voorskryf. Dan sal Ek geeneen van die siektes waarmee Ek Egipte getref het, oor julle bring nie, want dit is Ek, die Here, wat julle gesond hou.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 15

Kyk Eksodus 15:26 in konteks