Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 10:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die land sal so toe wees onder hulle dat 'n mens nie die grond sal kan sien nie. Hulle sal elke groenigheidjie afvreet wat oorgebly het na die hael, selfs dié van elke boom wat weer uitloop.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 10

Kyk Eksodus 10:5 in konteks