Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 10:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die land was toe onder hulle en dit was donker. Hulle het elke groen sprietjie in die land opgevreet, en alles wat na die hael aan die bome oorgebly het. Daar het geen groenigheid aan 'n boom of 'n plant in Egipte oorgebly nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 10

Kyk Eksodus 10:15 in konteks