Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 8:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het jou laat swaarkry, laat honger ly en toe met manna gevoed, iets waarmee nóg jy nóg jou voorvaders bekend was. Hy het dit gedoen om jou te leer dat 'n mens nie net van brood leef nie, maar dat hy leef van elke woord wat uit die mond van God kom.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 8

Kyk Deuteronomium 8:3 in konteks