Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 8:19-20 Afrikaans 1983 (AFR83)

19. “As jy ooit die Here jou God vergeet en ander gode aanhang en hulle dien en vereer, verklaar ek vandag dat jy beslis tot niet sal gaan.

20. Omdat jy dan nie gehoorsaam is aan die woord van die Here jou God nie, sal jy net so omkom soos die nasies vir wie die Here laat omkom het.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 8