Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 7:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat die Here jou liefhet en Hy sy belofte nakom wat Hy met 'n eed bekragtig het aan jou voorvaders, het Hy jou deur sy groot krag laat wegtrek en jou bevry uit die plek van slawerny, uit die mag van die farao, die koning van Egipte.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 7

Kyk Deuteronomium 7:8 in konteks