Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 7:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet hulle afgodsbeelde verbrand. Moenie die silwer en goud wat aan die beelde is, begeer en vir jou vat nie. Jy kan daardeur in 'n valstrik trap: die afgodsbeelde is afskuwelike goed in die oë van die Here jou God.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 7

Kyk Deuteronomium 7:25 in konteks