Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 6:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

As jy luister, Israel, en as jy gehoorsaam is en lewe volgens my gebooie, sal jy voorspoedig wees en uitermate baie word in die land wat oorloop van melk en heuning. Dit is wat die Here die God van jou voorvaders jou beloof het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 6

Kyk Deuteronomium 6:3 in konteks