Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

en gesê: ‘Die Here ons God het ons sy mag en sy grootheid laat sien, en ons het sy stem uit die vuur uit gehoor. Vandag het ons ondervind dat God met mense praat, en hulle bly lewe.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:24 in konteks