Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet daaraan dink dat jy in Egipte 'n slaaf was en dat die Here jou God jou deur sy groot krag en met magtige dade daaruit bevry het. Daarom het die Here jou God jou beveel om die sabbatdag te onderhou.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:15 in konteks