Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die Here vir Moses: “Jy gaan nou sterf. Daarna sal hierdie volk ontrou word en in die land waar hy gaan woon, die vreemde gode van die land aanhang. Die volk sal My verlaat en die verbond verbreek wat Ek met hom gesluit het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:16 in konteks