Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 30:17-18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar ek verkondig vandag aan julle: As jy van die Here af wegdraai en Hom nie gehoorsaam nie en as jy jou laat verlei om ander gode te vereer en te dien, sal julle almal omkom; julle sal nie lank bly woon in die land wat jy in besit gaan neem sodra jy deur die Jordaan getrek het nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 30

Kyk Deuteronomium 30:17-18 in konteks