Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 3:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons het destyds ál sy stede verower. Daar is nie een van die sestig stede in die Argobstreek waar Og se ryk in Basan was, wat ons nie afgevat het van sy mense nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 3

Kyk Deuteronomium 3:4 in konteks