Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 3:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die Here vir my gesê: ‘Moenie vir hom bang wees nie, want Ek gee hom en sy hele leër en sy hele land in jou mag oor, en jy moet met hom maak soos jy gemaak het met koning Sihon van die Amoriete, wat in Gesbon gewoon het.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 3

Kyk Deuteronomium 3:2 in konteks