Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 3:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ek het die gebied wat ons destyds verower het, van Aroër op die Arnonoewer af tot halfpad in die bergwêreld van Gilead en al die stede daarin, aan die stamme Ruben en Gad gegee.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 3

Kyk Deuteronomium 3:12 in konteks