Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:65 Afrikaans 1983 (AFR83)

Onder daardie nasies sal jy nie vrede vind nie, nie eers 'n rusplek vir jou voete nie. Die Here sal jou daar 'n hart vol angs gee, oë wat ingee, 'n lewe wat wegkwyn.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:65 in konteks