Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:56 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die sagste en mees verfynde vrou by jou wat nie eers sal probeer om 'n voet op die grond te sit nie, so verfyn en sag is sy, sal vir haar man vir wie sy lief is, of vir haar seun of haar dogter niks omgee nie. Sy sal hulle nie laat eet

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:56 in konteks