Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:52 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Hy sal jou in al jou stede beleër totdat jou hoë stadsmure en jou vestings waarop jy staatmaak, dwarsdeur jou land afgebreek is. Hy sal jou beleër in al die stede van jou hele land wat deur die Here jou God aan jou gegee is.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:52 in konteks