Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here sal sy goeie voorraadskuur, die hemel, vir jou oopmaak om vir jou land reën te gee op die regte tyd, om alles wat jy doen, te seën. Dan sal jy aan baie nasies kan leen, maar self sal jy nie hoef te leen nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:12 in konteks