Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 26:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy moet dan in die teenwoordigheid van die Here jou God sê: ‘My vader was 'n Arameër wat van plek tot plek getrek het. Hy het na Egipte toe gegaan en met min mense daar as vreemdeling gaan woon. Daar het hy 'n groot, sterk en talryke nasie geword.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 26

Kyk Deuteronomium 26:5 in konteks