Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 26:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet na die priester toe gaan wat in daardie tyd daar sal wees, en vir hom sê: ‘Ek verklaar vandag voor die Here u God dat ek gekom het in die land wat die Here met 'n eed aan ons voorvaders beloof het om aan ons te gee.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 26

Kyk Deuteronomium 26:3 in konteks