Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 26:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Om die drie jaar is dit 'n jaar van tiendes. Dan moet jy 'n tiende van die opbrengs van jou land opsy sit. As jy dit opsy gesit het, moet jy dit gee aan die Leviet, die vreemdeling, die weeskind en die weduwee dat hulle in jou stede genoeg kan hê om te eet.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 26

Kyk Deuteronomium 26:12 in konteks