Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 25:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer die Here jou God jou die oorwinning laat behaal het oor al jou vyande rondom jou en jy rustig woon in die land wat die Here jou God aan jou gee as jou eiendom en jy dit besit, moet jy die naam van Amalek van die aarde af uitwis. Jy mag nie vergeet om dit te doen nie.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 25

Kyk Deuteronomium 25:19 in konteks