Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer dit ontdek word dat iemand sy broer, 'n mede-Israeliet, gesteel het en hom as slaaf gebruik of verkoop het, moet die dief sterf. Jy moet hierdie soort kwaad tussen julle uitroei.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24

Kyk Deuteronomium 24:7 in konteks