Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer jy jou lande afoes en jy vergeet 'n gerf op die land, moet jy nie omdraai om dit te gaan haal nie. Dit moet bly vir 'n vreemdeling of 'n weeskind of 'n weduwee. Dan sal die Here jou God jou seën in alles wat jy aanpak.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24

Kyk Deuteronomium 24:19 in konteks