Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy mag nie 'n huurling wat arm en behoeftig is, laat swaarkry nie, of hy nou al 'n volksgenoot is of 'n vreemdeling wat by jou woon in een van jou land se stede.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24

Kyk Deuteronomium 24:14 in konteks