Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 23:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is omdat hulle jou nie van kos en water voorsien het toe julle uit Egipte getrek het nie en hulle vir Bileam seun van Beor uit Petor in Mesopotamië gehuur het om jou te vervloek.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 23

Kyk Deuteronomium 23:4 in konteks