Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 15:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie sondige gedagtes herberg en dink dit is nie goed om jou broer wat arm is te help nie omdat die sewende jaar, die jaar van afskrywing, op hande is nie. Hy mag hom teen jou op die Here beroep, en jy sal skuldig staan.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15

Kyk Deuteronomium 15:9 in konteks