Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 15:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy moet elke manlike eersteling wat daar onder jou grootvee en jou kleinvee gebore word, aan die Here jou God wy. Jy mag nie die eersteling van jou grootvee laat werk nie, en die eersteling van jou kleinvee mag jy nie skeer nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15

Kyk Deuteronomium 15:19 in konteks