Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 14:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan kan die Leviete wat nie 'n eie grondgebied as besitting saam met jou gekry het nie, die vreemdelinge, die weeskinders en die weduwees in jou omgewing genoeg eet. As jy dit doen, sal die Here jou God jou voorspoedig maak in alles wat jy aanpak.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 14

Kyk Deuteronomium 14:29 in konteks