Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 13:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Niks van wat as banoffer bestem is, mag deur jou gevat word nie, sodat die toorn van die Here nie verder ontvlam nie en Hy jou genadig kan wees. Dan sal jy weer baie word soos die Here met 'n eed aan jou voorvaders beloof het,

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 13

Kyk Deuteronomium 13:17 in konteks