Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

moet julle sorg dat julle nie, selfs nadat hulle deur julle verslaan is, deur hulle in 'n valstrik gelei word wanneer julle na hulle gode sou begin uitvra nie. Moenie sê: ‘Hoe vereer hierdie nasies hulle gode? Ek sou dit ook so wou doen’ nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:30 in konteks