Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet julle brandoffers, die vleis en die bloed daarvan, op die altaar van die Here julle God neersit. Die bloed van julle ander offers moet julle teen die altaar van die Here julle God uitgooi en dan mag julle die vleis eet.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:27 in konteks