Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Hier volg voorskrifte en bepalings waaraan julle julle lewe lank gehoorsaam moet wees en waarvolgens julle hier op aarde moet lewe in die land wat die Here die God van julle voorvaders aan julle gegee het om in besit te neem.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:1 in konteks