Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Breek nou kamp af en trek die Bergwêreld van die Amoriete in en ook die gebied van die mense wat saam met die Amoriete in die land woon: die Jordaanvallei, die Bergwêreld, die Laeveld, die Suidland en die Kusvlakte. Dit is die hele Kanaän en die Libanon tot by die groot rivier, die Eufraat.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:7 in konteks