Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

In hierdie boek word die woorde van Moses weergegee. Hy het al die Israeliete toegespreek in die woestynvlakte oos van die Jordaan, oorkant Suf, in die omgewing van Paran, Tofel, Laban, Gaserot en Di-Sahab.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:1 in konteks