Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die heerskappy en mag en grootheid van al die koninkryke op aarde sal gegee word aan die heilige volk van die Allerhoogste. Sy koninkryk is 'n ewige koninkryk, en al die regeerders sal Hom dien en Hom gehoorsaam wees.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:27 in konteks