Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al u ministers en al die goewerneurs, goewerneurs-generaal, raadgewers en administrateurs het met mekaar ooreengekom dat daar 'n koninklike dekreet uitgevaardig moet word. Die dekreet moet baie streng bepaal dat enigiemand wat gedurende dertig dae enige god of mens aanbid behalwe vir u, U Majesteit, in 'n leeukuil gegooi moet word.

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:8 in konteks