Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 6:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar is 'n klip gebring en op die opening van die leeukuil gesit. Die koning het die opening verseël met sy seëlring en met dié van sy hoofamptenare sodat daar niks aan Daniël se lot verander sou kon word nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 6

Kyk Daniël 6:18 in konteks