Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek, Nebukadnesar, prys en eer en loof die Koning van die hemel. Alles wat Hy doen, is reg, sy optrede is regverdig. Hy het die mag om hoogmoediges te verneder.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:37 in konteks