Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy sal uit die menslike samelewing uitgestoot word en saam met die wilde diere moet leef en gras moet eet soos beeste. Dit sal sewe tydperke lank oor jou kom. Dan sal jy moet erken dat die Allerhoogste mag het oor die koninkryke op aarde en dit gee aan wie Hy wil.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:32 in konteks